LorePath
  • Browse
  • ·FAQ
Back to Results

Magical Tome

Cover of Hond se gedagte
First published
2019
Publisher
Human & Rousseau
Pages
478 pages
ISBN
9780798179300

Hond se gedagte

The outer archives are busy

by Kerneels Breytenbach

About this book

"Fleur de Villiers is nie 'n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om 'n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025?Daar wag 'n groot verrassing op Fleur. Want in die domein van Jaap Schvantch en sy eggenoot Krystle, aan die hoof van Corpus Christi se kolossale besigheid (deesdae is die kerk en rugby één), is daar 'n klankie in die lug. En Fleur, ervare joernalis wat sy is, kry gou snuf in die neus.Hond se gedagte is 'n hoogtepunt in Kerneels Breytenbach se oeuvre. Dit is 'n roman wat spreek tot rugbykenner én rugbyleek. Want wat is rugby anders as 'n metafoor vir die lewe - net een span kan wen, en nie almal volg altyd die reëls nie." --Cover.

Match Score

Create a free account to see Match Scores on books the community has marked — once you’ve set your preferences.

Create free account

Marks of the Realm

Marks left by readers of this tome

No community marks yet — be the first to inscribe this tome.

Pacing

—out of 5

Horror / Dark Elements

—out of 5

Romance

—out of 5

Spice Level

—out of 5

LGBTQ+ Representation

—out of 5

Social & Political Themes in Stories

—out of 5

Inscribe Your Rating

Mark this tome across each content category